Skoolprogram

Skoolprogram

Skoolkwartale 2017

Kwartaal Tydperk
1 (9) 11 Januarie – 31 Maart
2 18 April – 30 Junie
3 24 Julie – 29 September
4 9 Oktober – (6) 8 Desember

*Datum in hakkies is vir personeel.


Meer InligtingMeer Inligting

Vakansiedae 2017

20 Maart Skoolvakansiedag
21 Maart Menseregtedag
14 April Goeie Vrydag
17 April Familiedag
27 April Vryheidsdag
28 April Skoolvakansiedag
1 Mei Werkersdag
16 Junie Jeugdag
9 Augustus Vrouedag
24 September Erfenisdag

Kalender


SkoolkalenderSkoolkalender

Weeklikse Program

Die volgende dokumente is op Komminikator beskikbaar:

  • Babbelbekkie
  • Huiswerk
  • Toetsreeks


KommunikatorKommunikator

Dagprogram

07:10 Personeelvergaderings
07:30 Skool begin

Pouses
09:30 – 09:50
11:50 – 12:10

Uitkomtye Maandae tot Donderdae
13:00: Graad R en 1
13:20: Graad 2 en 3
13:40: Graad 4 tot 7

Uitkomtye vir Vrydae:
13:00: Graad R tot 3
13:10: Graad 4 tot 7

Graad R
08:00 – 13:00 (Kan afgehaal word tot 13:30)

Bidure (Leerders)
Vrydae: 07:20

Tye van Bontstaan Klerewinkel
Maandag – Donderdag
07:10 – 07:45
12:45 – 13:50

Vrydae

07:10 – 07:45

Meer oor Laerskool Hennopspark

Bestuur & Personeel