Kommunikasie

Kommunikasie

Kommunikator

Kommunikasie vanaf die skool se kant, geskied meestal deur die skool se Kommunikator wat u op u selfoon en rekenaar kan aflaai. Die sisteem sal u waarsku wanneer daar enige veranderinge aan die program plaasvind, of wanneer daar sake is waarvan u dringend moet kennis neem. Die Babbelbekkie, Hennops se weeklikse mini-koerant wat berig oor al die gebeure van die afgelope week en die program van die volgende week verskaf, word ook hierop gelaai. Die Kommunikator is die kernbron van inligting by Laerskool Hennopspark. Laai die Kommunikator (Communicator) af vanaf die volgende adres en kies dan Laerskool Hennopspark: www.school-communicator.com


KommunikatorKommunikator

Babbelbekkie

Die Babbelbekkie is Hennopspark se mini-koerant wat berig oor die gebeure en hoogtepunte van die vorige week, maar die week wat volg se program word ook hierin weergegee. Die hoof, meneer Jannie Raath, se gewilde rubriek “Uit die Kantoor” word ook hierin geplaas.

Snuffelgids

In hierdie gids kry persone geleentheid om hulle produkte te bemark. Indien u sou belangstel, kontak vir Ann Alkema, die skool se liaison by bemarker@laerskoolhennopspark.co.za

Huiswerk

Huiswerk word weekliks op kommunikator geplaas.

Blog


BlogBlog

Facebook


FacebookFacebook

App


iOS (Apple)iOS (Apple)


AndroidAndroid

Meer oor Laerskool Hennopspark

Admin & Finansies