|
Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.
|
|

|

|

|

|

|
|
|
|
|
|
|

|

|

|
|
|
|

|
|

|
|
|
|
|
 |
 |
|
2008
Algemeen
- Die skool is die grootste nog met 1361 leerders. Klasgroottes is so naby as ideaal as kan kom. Graad 1 ± 25, Gr 2 - 4 almal ± 32 - 34.
Nwa Vangani
- Die Departement van onderwys het die personeellid wat ons onderhou het, aangestel by Nwa Vangani.
Akademie
- Studiemetodekursus is nou 'n werklikheid na 'n lang vervulde droom wat ons glo tot groot waarde vir ons leerders sal wees. Ons sien dit in die toekoms as aanvulling van die kurrikulum by Graad 4.
- Ons is besig om gereed te maak vir inname van ons eerste Graad "R"-leerders in 2009.
- Meriete-aand 2008:
Sportman van die Jaar: RG Snyman Sportvrou: Maatje Nel Kultuurwenner: Dirkjan van Rooy Veelsydigheid: Dirkjan van Rooy Dux Leerders: Gr 7 Jana-Belle Coetzee Gr 6 Zelia-Mari Verster Gr 5 Linda v de Walt Gr 4 Wian du Plooy
Terrein
- Nuwe hokkiebaan in aanbou.
- Nuwe "drop zone" om verkeer en parkering te vergemaklik.
- Nuwe netbal- en tennisbane in aanbou.
Personeel:
- Mev Karin Lourens is die afrigter van die Gauteng Noord 0/13 Aksienetbalspan
- Nuwe personeel word verwelkom: Mej Nadia Marais, mev Ilse Etsebeth en mnr Werner van Rooyen.
- Studente-personeel vir die jaar: mnr Wynand Maré en mnr Conrad Meyer.
- Mev Sussa Schabort tans met internasionale studie in Noorweë
- Mev Dinah-Anne Claasen is gekies as Spanbestuurder van die Gauteng Noord Laerskole Tennisspan wat aan die Interprovinsiale toernooi deelgeneem het.
- Mev Sanette van Niekerk is gekies as Spanbeampte van die Gauteng Noord Senior Netbalspan.
- Mnr Jaco Nielson het 9de geëindig in die SA Senior (Groot meesters) skaaktoernooi.,
Opleiding:
- Matthew Goniwe School of Excellence tans besig met opleiding van senior personeel in skooltyd - Tydperk: 2 jaar. Word geakkrediteer met punte vir salarisdoeleindes.
- Admin personeel:
- J Dijkstra: Ontvangsetiket
N Koch en M le Roux: BTW A Smit: Debiteure
Sport:
- Swem:
Swem is as vak by Graad 2 leerders begin met oorweldigende sukses en vreugde. B F Burger en Eben Vorster is ingesluit in die Gauteng swemspan vir die SA Kampioenskappe. B-Bond Kampioene 2008
- Atletiek:
Ons seuns aflos wen en dogters aflos eindig twee by die McCarthy Toyota Aflosbyeenkoms by Pilditch. 31 atlete gaan deur na Distriksbyeenkoms Ciske v d Heever - 7de by SA's Skyfwerp Super 12 Atletiek: Dogters eindig 3de en Seuns 6de. Skool is Algeheel 5de.
- Tennis:
11 spanne in liga - Wen 37 en verloor 14. Twee spanne gelyk eerste Reuben Gerber is gekies vir Gauteng Noord asook die SA span wat in Egipte gaan meeding aan 'n internasionale toernooi. Derde Kwartaal Liga¨ Seuns C-span en Dogters D-span is ligawenners G N Kampioenskappe: Reuben Gerber is Naaswenner in Seuns Enkelspel. Maatje el en Jeanne Jordaan is wenners in Dogters Dubbelspel Reuben Gerber gekies vir die SA Skolespan wat in Mauritius gaan deelneem. Super 12 Tennis: Seuns en Dogters eindig tweede in groepe. Skool is Algehele Wenners.
- Rugby:
0/11 Wenners Grey Super Series Blou Bulle: R G Snyman (0/13), Edrich Venter (0/12) en Eduan Keyter (0/12) Ons 0/11 Seuns is bloubul kampioene en is naaswenners by die Bondedag (5 Provinsies) in Potchefstroom.
- Skaak:
Super 12: Jnr - Tweede (Silwermedalje) Snr - Sewende Skool algeheel derde uit 16 skole
- Super 12 Netbal en rugby finaal:
0/11 S kampioene 0/9 D Tweede (silwer medalje) 0/10 D Tweede (silwer medalje) Rugby 5de - Netbal 3de en skool algeheel 4de
- Netbal:
Maatje Nel en Veronique Gamble is gekies vir Gauteng Noord. Ons 0/10 dogters word gekroon as GISSA kampioene in Boksburg.
- Hokkie:
Ons eindig algeheel sesde by die Super 12.
- Landloop:
Ons eindig algeheel sesde uit 17 skole. Corné v d Schyff (0/13) en Marizel Cilliers (0/13) verwerf silwer medaljes.
- Krieket:
Super 12: 0/11 Eindig 5de uit 16 skole. Die 0/13's 7de uit 12 skole. Die volgende leerders het Provinsiale Kleure verwerf: 0/11Herman Engelbrecht en Willie Ludick 0/12Schalk van Heerden en Stefan Klopper 0.13Jeandré Olivier 0/9 GN Kampioene
- Gholf:
Super 12 – Ons skool is Naaswenners (uit 17 skole). Eindig 3de in Liga
- Swem:
Wenners van B-Bond Gala
- Muurbal:
GNoord: Francois de Klerk, Ruan Crause
Kultuur:
- Redenaars:
Super 12:Skool algeheel vierde. Groep vyfde. Dirkjan van Rooy - Beste 6 Reinhardt van Sittert 1e groep ATKV:Halfeind (7) Jnr: Izel Bezuidenhout, Moné du Plessis, Reinhardt van Sittert, Amelia Brink Snr: Thealize Botha, Amanda Strydom, Dirkjan van Rooy Daar word in Gauteng net twee juniors uit alle skole aangewys om nasionaal te gaan deelneem. Hennops spog met altwee! Reinhadt van Sittert en Moné du Plessis het die provinsie tydens die ATKV finaal in Hartenbos verteenwoordig.
- Centurion Kunstefees:
Junior Koor - A + (Wenners) Senior Koor – A Junior Revue - A + Senior Revue – A++ (97%) – Wenners
- Jeugkunstefees - Staatsteater:
Die Junior en Senior Revue sowel as Ainos is gekeur vir vanjaar se optredes by die Staatsteater
- Ainos:
Jnr Ainos gestig - 90 lede Twee Ainos groepe - 180 lede Lofdanse - 20 lede Wat aanvanklik maar 'n klein groepie kinders was het nou ontwikkel in twee kore van 90 elk. Dus 180 kinders wat die Here prys met sang en beweging. Die Woord sê dat God ons seën ver bo wat ons bid of dink. Daar is seker geen skool wat so 'n groot koor het nie, wat nog van 4 kore - 'n totaal van sowat 300 kinders.
- Kore: Super 12:
Jnr: Cum Laude (90 - 100) Snr: Encore (80 - 90) (89
- Idols:Bianca Kaltwasser algeheel vierde in Tshwane streek (Dros)
- Super 12 Algemene Kennis:
Ons skool eindig Vierde
|
|
|
|
|

|

|

|
|
|

|

|

|

|
|
|
Webwerf ontwikkel en instandgehou deur: SuproNet
CenturioNet vir inligting oor Centurion
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

|

|
Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008; Laerskool Hennopspark Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.
|

|

|
|
|
 |
|
|
|
Hoofborg
Volg later
|
|
|
|
Sommige van die ander borge
|
|
Volg later
|
|
Volg later
|
|
Volg later
|
|
|
|
|
|
|
|
|