|
Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.
|
|

|

|

|

|

|
|
|
|
|
|
|

|

|

|
|
|
|

|
|

|
|
|
|
|
 |
 |
|
Akademie
- Sowat 40 leerders woon die Wetenskap Ontwikkelingskamp by.
- Internasionale Eksamen: Wiskunde: 46 leerders neem deel: 1 onderskeiding en 11 krediete.
- Internasionale Eksamen: Engels: 46 leerders neem deel : 1 onderskeiding en 3 krediete.
- Expo Noord Gauteng - Goud vir Danielle Bezuidenhoudt en Magriet Wessels
- AMESA: 1 goud, 6 silwer en 3 brons
- Tweetaligheidskompetisie: Vierde by Abe Bailey Kompetisie
Gemeenskapsdiens
- Help ons Voogskool Nwa Vangani se hoof met sy Power Point aanbieding voor 180 hoofde by 'n seminaar in Melbourne Australië.
- McCarthy Toyota skenk dagboeke aan leerders en personeel van Nwa Vangani vir die afgelope 2 jaar.
- Borg reeds vir twee jaar 'n onderwyser te Nwa Vangani om die onderwyser-kind verhouding te verlig.
- Nwa Vangani weereens gehelp met tuis atletiekbyeenkoms teen ons B-span. Hulle vaar die beste van alle swart skole by Cluster.
- Ondersteun Sosiale Komitee met insameling van klere vir Nwa Vangani.
- Maak ook 'n skenking aan 'n blanke skool, nl Laerskool Booysen.
Tsoenamifonds vir slagoffers - R5 100 Stilfonteinprojek - Ongelooflike bydraes van Ouers en leerlinge. 3 Bakkievragte vol blikkieskos met 1 sleepwa vol aan Stilfontein asook 'n kontantbedrag van R1 000. 'n Bakkievrag blikkieskos is ook aan Abraham Kriel Kinderhuis te Nylstroom geskenk.
- Die skool het aan die volgende liefdadigheidsinstansies geld gegee:
Dierebeskermingsvereniging - R 1 125-00 (Graad 5's) PV3 Vertraagdes Nuwe Wending skool - Erg gestremdes Nasionale Raad vir Blindes Domino Servite School Centurion Raad vir Bejaardes Transoranje Skool vir Dowes Pta Skool vir Serebraalgestremdes Bybelverspreiding NG Sending sonder grense Pta Kindersorgvereniging
Leierskapontwikkeling
- Ons dagbestuur van die BLOU GOLF RAAD besoek Nwa Vangani en wissel gedagtes oor leierskapontwikkeling
Fondsinsameling
- 'n Rekordbedrag van R74 728,89 word ingesamel met die Potjiekos.
- 'n Rekordbedrag van R132 631,55 is ingesamel vir Kaskarre
- ·'n Bedrag van R65 232,65 word ingesamel met die Gholfdag
Kultuur
- Ons Super 12 Redenaars eindig algeheel derde uit 23 skole en ons groepredenaars ook derde.
- Vierde plek by die Abe Bailey Tweetaligheidskompetisie
- Senior Revue en Ainos finaliste by Jeugkunstefees in Staatsteater.
- Junior en Senior Revue A+ Centurion Kunstefees
- Ainos naaswenners in Tehila (Radiokansel) landswye kompetisie
- Voortrekkers: 7 Graad 7 leerders behaal Voorslagtoekenning
Personeel
- Doen die volgende interne bevorderings:
Mev L Schroeder - Adjunk-hoof Opvoedkundige Leiding Mev L Mudde - Vise-hoof :Grondslagfase Mev D Claassen - Vise-hoof: Seniorfase Mnr G Mulder - Vise-hoof: Sport en Kultuur - Ontwikkeling en Afrigting Mnr G Engelbrecht - Vise-hoof: Sport en Kultuur - Bestuur Mev Susan du Preez aangestel as Departementshoof Sport. Mej A Hartman aangestel as Departementshoof Kultuur. Mnr Rudolph du Toit aangestel as Departementshoof Opvoedkundige Leiding.
- 'n Opleidingsessie vir sowat 25 personeel deur die VSA se bekende leier - THE INFLUENTIAL LEADER
- Mnr Hannes Franklin speel rugby vir die Pumas.
- Mev Sanette van Niekerk speel Provinsiale netbal en sagtebal.
- Mnr G Engelbrecht is Departementeel bevorder tot departementshoof in 2006.
- Die personeel het verskeie opleidingskursusse in 2005 voltooi.
Entrepreneurskap
- Daar is opwindende Entrepreneursdae vir Graad 1 - Gr 7 waar leerders kan woeker om 'n ekstra geldjie te maak.
Geboue en Kapitaal
- Die skool is reeds 25 jaar oud en is daar gedurig instandhouding. Die staat lewer geen bydrae.
Getalle
- Die Graad eens vir 2006 was weer oor 203. Ons Graad eens het 'n nuwe tradisie begin deur "in te klok" toe elkeen die eerste dag van skool 'n klok gelui het en "geteken" het.
Sport
- Atletiek
5 Atlete woon die SA's by en verower 2 goud (+ SA rekord), 2 silwer, 2 brons, een 5de plek en een 6de plek.
- Tydens die Super 12 finale eindig ons skool vierde in Netbal en word gekroon as die beste rugbyskool en is ook die algehele wenners van die Super 12 in 2005 (24 skole - 5 provinsies).
- Skaak lewer 6 provinsiale spelers.
- Swem, Super 12 eindig 6de en 3de in B-Liga
- 1 Provinsiale Swemmer
- Sagtebal: 1 Provinsiale speler - 0/11 B en 0/13 B Ligawenners
- Tennis - Fenomenale prestasie: Wen al 10 ligas in Noord Gauteng. Seun naaswenner in enkels en naaswenner in dubbels by die GN Laerskole Kampioenskappe.
- Tennis: Seuns Super 12 wenners. Skool ook kampioen vir 2005.
- Rugby:
Ons 0/11 A rugbyspan wen die Super Series te Grey College en is die eerste skool in 5 jaar wat dit regkry om die trofee van Grey College weg te vat. 0/9 Rubyspan wenner by Sediba Kwele Rugbyweek. 0/13 A rugbyspan onoorwonne te Michael House 0/9 A + B Ligawenners 0/9 A Bondedagwenners 0/10 Super 12 kampioene - Gelyk eerste 0/11 Super 12 kampioene - 3de in Gauteng - 4de Bondedag, Super 12 gelyk eerste Tweede Span "Blues" - Ligawenners 1 provinsiale speler
- Netbal:
0/11 Ligawenners, GISSAwenners, Noordvaalkampioene (5 Provinsies). 2 provinsiale kleure
- Hokkie:
Super 12 Dogters - 3de en skool Algeheel 3de 9 Gauteng Noord spelers
- Krieket:
Behaal die merkwaardige prestasie dat 0/11, 0/12 en 0/13 in die finaal van Gauteng Noord speel. Al drie was naaswenners Lewer 6 Gaugeng Noord spelers. Neem vir die eerste jaar met B-spanne teen kleiner skole deel. O/12 B wen liga, 0/10 B eindig derde, 0/11 B eindig 3de en 0/13 B eindig 4de.
|
|
|
|

|

|

|
|
|

|

|

|

|
|
|
Webwerf ontwikkel en instandgehou deur: SuproNet
CenturioNet vir inligting oor Centurion
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

|

|
Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008; Laerskool Hennopspark Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.
|

|

|
|
|
 |
|
|
|
Hoofborg
Volg later
|
|
|
|
Sommige van die ander borge
|
|
Volg later
|
|
Volg later
|
|
Volg later
|
|
|
|
|
|
|
|
|