Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Oudleerlinge

 

 

LSH18breed

 

 

 

Sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Die skool het ‘n versoek ontvang dat die webwerf ook voorsiening maak vir oudleerlinge. Hier volg ‘n uittreksel uit ‘n e-pos wat ons van ‘n oudleerling ontvang het:

    “... ek het hier by die werk op die net rond gesukkel (ek is huidiglik in die VSA al vir 5 jaar en het nie my skool vergeet nie) en sommer die naam “hennopspark” op google ingetik. Voila! Ek was verstom en baie beindruk met die nuwe web tuiste. Ek het baie lekker rond “gesurf” op julle web en dit was lekker om terug te dink en fotos te kyk....

    Ek dink regtig julle moet 2 goed op die web aanbring.

    1)       fotos van die huidige onnies
    2)       ‘n plek waar oud leerlinge kan registreer en sodoende met ander oud leerlinge kan kontak maak.

    Weereens baie dankie vir die memories en dis great om te sien hennopspark doen goed!

    STREEF HOOG!
    Groete

    Francois Mulder.”

Hierdie bladsy is ‘n eerste stap om kommunikasie met oudleerlinge te bevorder. Gekose uittreksels van boodskappe van en nuus oor oudleerlinge sal hier geplaas word. Gebruik die vorm hieronder om met ons te gesels oor oudleerlinge.

Laerskool Hennopspark: Oudleerlinge

Naam:

E-posadres
(maak asseblief seker dat dit korrek ingesleutel word)

Telefoonnommer
(met landkode indien nie RSA, skakelkode indien nie 012 )

Navraag/Boodskap

 

 

Indien die vorm suksesvol gestuur is, sal u na die intreebladsy van die webwerf geneem word. Indien die versending nie suksesvol was nie, sal u op hierdie bladsy bly. Probeer dan weer stuur of gebruik gewone e-pos om u voorstel te stuur.

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal]

 

 

 

[Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later