|
Die skool se personeelstruktuur sien kortliks as volg daaruit:
- Uitvoerende Hoof: Mnr JH Raath
- Hoof: Mnr E Hay
- Adjunkhoof: Mnr D Steyn
- Adjunkhoof: Mev L Schroeder
- Vise-hoof: Seniorfase: Mev D Claassen
- Vise-hoof: Juniorfase: Mev L Mudde
- Vise-hoof: Sport en Kultuur (Bestuursaangeleenthede): Mnr GC Engelbrecht
- Vise-hoof: Sport en Kultuur (Logistiek): Mev S du Preez
Departementshoofde:
- Tegnologie: Mev E de Waal
- Opvoedkundige Leiding - GSF: Me Marie Myburg
- Kultuur: Mej A Hartman
- Akademie: Mev T Meyer
Ons betaal tans 20 akademiese personeel, 10 ander ondersteuningsposte en 4 arbeiders uit eie fondse:
Die res van die personeel word deur die staat betaal. Ons het 32 akademiese, 2 administratiewe personeel en 4 arbeiders.
Vir die volledige lys van personeel vir 2010, klik hier.
|