|
Die Multigebou is 'n pragtige saal met braaigeriewe, kombuis en kleedkamers en word gebruik vir ‘n verskeidenheid van skoolfunksies.
Dit is ideaal vir 'n 21ste, 40ste (ens.), verjaarsdag of net lekker kuier.
Verhuring word gedoen by mev Ann Alkema
- Tel (skoolure): (012) 654-4308
- Sel: 082-660-1157
Verhuringskoste en -Voorwaardes
|