Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Mediasentrum

 

 

LSH18breed

 

 

 

Jongste foto’s op Fotobeeld.
Vir ouer foto’s, sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Alle Gr 1- 3 leerlinge kom een keer per week na die Mediasentrum. Die Gr 1’s kyk ‘n video/DVD of hulle juffrou lees vir hulle ‘n storie voor. Die Gr2 e 3 leerlinge neem elke week ‘n boekie in die periode uit.

Die Gr 4 - 7 leerders kan elke week Maandag - Donderdag 2de pouse boeke kom uitneem.

Daar is ‘n Mediakomitee wat deel vorm van die groter leierskorps van die Gr 7 leerders. Hulle help die leerlinge om geskikte boeke tydens pouse te kies en is ook verantwoordelik vir die wegpak en uitneem van die verskillende boeke.

Die nuutste kinderverhale, asook vakliteratuur kan in die Mediasentrum gevind word. Die leeringe kan ook aan opdragte en take kom werk, mits hulle vooraf ‘n reëling getref het.

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal] [Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

 

[Mediasentrum] [Rekenaarsentrum] [Opv. Leiding] [Multigebou] [Naskool] [Koskas] [Verhuring] [Bontstaan] [KDA Sentrum]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later