Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Leerplanne

 

 

LSH18breed

 

 

 

Jongste foto’s op Fotobeeld.
Vir ouer foto’s, sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Fase

Vakke

Grondslag-
fase
(Gr 1, 2 en 3)

Tale
Wiskunde
Lewensvaardigheid

Addisionele Onderrig:
Skaak
Musiek
Rekenaars
KDA
Engelse Spreektaal

Inter-
mediêre Fase
(Gr 4, 5 en 6)
en
Senior-
fase
(Gr 7)

Uitkomsgebaseerde Kurrikulum

Afrikaans
Engels
Wiskunde
Natuurwetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
Tegnologie
Lewensoriëntering
Kuns en Kultuur

Ons oogmerk vir die jaar is om doeltreffende leer te laat plaasvind.  Leer kan alleenlik suksesvol plaasvind as die kind self op sy eie 'n probleem probeer oplos of 'n antwoord probeer vind.  Probeer dit gerus by die huis ook asseblief.  Lei u kind alleenlik deur aanmoediging en met liefde en geduld en los hom om eers self elke probleem te probeer oplos voordat u help.  Hierdie val dan saam met die Hersiene Nasionale Kurrikulum wat reeds geïmplimenteer word in al die Grade van Gr 1 tot Gr 7.

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal] [Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

 

[Leerplanne] [Benodigdhede] [Hulp] [Oueraande]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011, 2012; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later