|
Die Koskas is oop vanaf 07:00.
Etes beskikbaar tydens skooltyd:
- Vars broodjies
- Geroosterde broodjies
- Ham en kaas
- Hoendermayonaise
- Pasteie
- Hoenderslaai
- Koeldrank, water, koffie, tee en warm sjokolade
Per geleentheid/Ete van die dag:
- Kerrie en rys
- Chicken Nuggets en Skyfies (“chips”)
- Maalvleis en spaghetti
- Chicken-a-la-King
- Worsbroodjies
- Hamburgers
’n Verskeidenheid van gesonde etes word in skooltyd , sowel as na skool, te koop aangebied.
Kontakbesonderhede:
- Riana Viljoen - 082-444-0034
- Koskas: Tel: (012) 654-7702
- rianav@webafrica.org.za
|