|
Kalender/Jaarprogram
Let asseblief daarop dat hierdie die program is soos met die aanvang van die huidige kalenderjaar en dat veranderings mag plaasvind. Raadpleeg dus ook ander bronne (soos die Babbelbekkie - op die webwerf verteenwoordig deur Programme en Datums - Week).
Regsklik op die toepaslike skakel hieronder om die program in pdf af te laai. Klik op die skakel om die pdf in ‘n nuwe venster oop te maak. (L.W. Soms veroorsaak oopmaak van pdf’s in Internetlesers (“browsers”) probleme. Gebruik dan liewer die “regsklikopsie”)
|