Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Geskiedenis

 

 

LSH18breed

 

 

 

Jongste foto’s op Fotobeeld.
Vir ouer foto’s, sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Kort Oorsig oor die Geskiedenis van die Skool

Die skool open 7 Januarie 1981 met mnrr J J Grove (Waarnemende hoof), 9 leerkragte en 247 leerders.  Op 26 November 1981 word die skool amtpelik in gebruik geneem deur Prof Jooste.

Mnr D S van Heerden aanvaar diens as die eerste hoof op 1 Januarie 1982.

Die skoolwapen is ontwerp deur mev B Vari:  die skoollied deur mev J M Kotze (woorde) en M Steyn (melodie).  Gedurende 1985 word die paviljoen voltooi en in 1989 ons rekenaarsentrum.

Die elektroniese bord met nuwe hoofingang word op 28 Februarie 1992 in gebruik geneem.  Mev H J van Vuuren was verantwoordelik vir die ontwerp.

In 1993 ontvang die skool 'n gesogte toekenning van die Universiteit van Noord Carolina vir Uitnodigende Onderwys.

Die skool publiseer gedurende 1994 'n Voëlgids vir die Centurion Wandelpad in samewerking met die Stadsraad van Centurion en Voëlkundige Vereniging.

Die pragtige skooltuin het reeds die Tuintrofee van Centurion en Pretoria ingepalm.

In 1999 word 'n Meerdoelige kompleks gebou vir gebruik deur leerders, personeel en ouers.

In 2000 word mnr E Hay aangestel as tweede hoof van die skool.

In 2009 word begin met Graad R

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal] [Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

 

[Geskiedenis] [Visie en Missie] [Credo] [Gedragskode] [Skooldrag] [Veiligheidsplan] [Inskrywing] [Beleidsdokumente]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later