|
GEDRAGSKODE VIR LAERSKOOL HENNOPSPARK
Die primêre doel van Laerskool Hennopspark is om te alle tye op die positiewe te konsentreer. Ongelukkig moet daar voorsiening gemaak word vir dié wat nie die riglyne wat vir hulle neergelê word, wil of kan gehoorsaam nie. Om dit vir personeel, leerders en ouers makliker te maak, gee ons hierby (Laerskool Hennopspark Gedragskode (pdf, 88kB)) die volgende kode, sodat GEEN onduidelikhede kan bestaan nie. Die skool is groot en daarom maak ons staat op almal se samewerking.
Hierdie dokument bestaan uit twee dele, tewete
U as ouer moet asseblief kennis neem dat elke saak volgens meriete hanteer sal word. Goeie dissipline tuis verseker dat leerders dit met gemak by die skool sal regky. Wees konsekwent en sien toe dat take wat u gee, afgehandel word.
|