|
Daaglikse Roetine
07:10 Personeelvergaderings 07:30 Skool begin 13:00 Skool kom uit vir Grondslagfase (Graad 1 - 2) (Gr 1 kom die eerste twee weke vn die nuwe jaar reeds om 12:00 uit) 13:20 Skool kom uit vir Seniorfase (ook Graad 3)
Uitsondering vir Vrydae As gevolg van verkeerprobleme, asook verskeie ander faktore, sluit die skool op VRYDAE vroeër. Graad 1 tot 3 sluit om 12:30 Graad 4 tot 7 sluit om 13:00 Hierdie reëling is SLEGS VIR VRYDAE
Pouses 09:45 - 10:00 11:30 - 11:50
Graad R 08:00 - 13:00
Bidure
Ouers Dinsdae: 07:30
Leerders Elke oggend: 07:20
Personeel Vrydae: 07:20
Tye van Bontstaan Klerewinkel:
Maandag – Donderdag: 07:15 - 07:45 12:45 – 13:45
Meer oor Bontstaan...
|