Buite-Kurrikulêre Sentrum
Die onderstaande bladsye bevat inligting oor buite-kurrikulêre aktiwiteite by die skool, binne en buite skoolverband. Inligting word verskaf oor die verskillende soorte aktiwiteite, die organiseerders, telefoonnommers en wanneer en waar die aktiwiteit plaasvind. Enige verdere navrae kan aan die betrokke organiseerder gerig word.
Vir tye van sport- en kultuuraktiwiteite van die skool in die huidige kwartaal, klik hier vir pdf-lêer.
Vir uiteensetting van watter lokale gebruik word vir verskeidenheid van aktiwiteite en op watter tye, klik hier vir pdf-lêer.
|