|
Winkel waar sport- en spesiale drag asook tweedehandse klere verkry kan word. Sien Daaglikse Roetine vir tye waarop Bontstaan Klerewinkel oop is en hou die Babbelbekkie dop vir nuus oor klere wat beskikbaar is en spesiale aankondigings.
Kontak Melanie Geldenhuys (083-654-7947) indien die tye u nie pas nie of vir ander navrae.
|