Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Blougolfraad

 

 

LSH18breed

 

 

 

Jongste foto’s op Fotobeeld.
Vir ouer foto’s, sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Verteenwoordigende Graad 7 Komitees en Blougolfraad

Komitees

  • Enige Gr 7 leerder mag aansoek doen om op ‘n komitee te dien.
  • Leerders moet in voorkeurorde ‘n keuse van 5 (vyf) komitees maak.
  • Geen kind sal geweier word nie.
  • Komitees kies aan die begin van die eerste kwartaal ‘n voorsitter/onder-voorsitter.  Hierdie voorsitter/onder-voorsitter mag nie ‘n lid van die Blougolfraad wees nie.
  • Die hoof en personeel behou die reg voor om  te weier dat leerders wat nie by die gedragskode van die skoolhou nie, as voorsitter of onder-voorsitter van komitee kan optree.
  • In die geval van stemming, mag voogonderwysers van komitees ook ‘n stem uitbring.
  • Enige lid kan deur sy voog en komitee van sy pligte onthef word as hy/sy nie vergaderings bywoon en sy/haar funksie na behore vervul nie.
  • Ontheffing geskied deur een skriftelike waarskuwing waarna  ‘n lid na die volgende oortreding,  uit diens gestel kan word.
  • Komitees moet effektief funksioneer en op gereelde tye vergader.  Notules moet gehou word.  Datums van vergaderings is in die dagboek aangeteken.  Die las van die komitee moet bepaal wat die grootte daarvan moet wees.

Blougolfraad

  • Graad 6 leerders doen aansoek om op die Blougolfraad van L/S Hennopspark verkies te word.  In die aansoek sê hy/sy waarom hy/sy voel dat hul kwalifiseer om verkies te word sowel as wat hy/sy vir die skool doen en beteken.
  • Leieridentifisering word op die Gr 6 kamp gedoen.
  • Graad 6 en Gr 7 Blougolfraad stem:
      Seuns vir seuns en dogters vir dogters.
      Graad 6:  Stem in klasverband sowel as die hele graad
      Graad 7:  Blougolfraad vir die hele graad
      Graad 6:  Personeel stem

Blougolfraad Dagbestuur

  • Nuut verkose Blougolfraad gaan kamp.
  • Stem voor en na die kamp – seuns vir seuns en dogters vir dogters.
  • Graad 6 personeel stem.
  • Die finale besluit lê by die Beheerpersoneel van Laerskool Hennopspark.

Struktuur van Blougolfraad

Hoofseun, Hoofdogter, Onderhoofseuns en Onder-hoofdogters.

Formule wat gebruik word

Klas stemme20%
Graad stemme40%
Onderwysers30%
Blougolfraad10%
 

Struktuur

 

 

 

Dagbestuur van Blougolfraad

 

 

 

 

 

 

Voorsitter,
Onder-Voorsitter
Sekretaris,
7 addisionele lede

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Blougolfraad

 

 

 

 

Die Blougolfraad word verkies soos hierbo aangedui.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Verteenwoordigende Graad 7 Komitees

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die komitees is as volg:

  • Buddykomitee
  • Kantoordienskomitee
  • Verhoog- en saalkomitee
  • Algemene Orde Komitee
  • Terreindienskomitee
  • Mediakomitee
  • Rekenaarkomitee
  • Sportkomitee en Sportvoorraadkomitee
  • Raakvatterskomitee
  • Projektorkamer- en Klankkomitee
  • Kleredragkomitee
  • Dissiplinêre Komitee
  • Koskaskomitee - koskas
  • Snoepiekomitee
  • ACSV en 10 uit 10
  • Leerlingwelsynkomitee
  • Inligtingsbordkomitee
  • Verversingskomitee
  • Kultuurkomitee
  • Veiligheidskomitee
  • Netheidskomitee
  • NW Komitee
  • Bemarkingskomitee
  • Kleedkamerkomitee
  • Fotografiekomitee
  • Nuwe leerlingkomitee

Vir meer inligting oor die komitees, insluitende verantwoordelike personeellid, klik hier (pdf, 67kB)

Blougolfraad vir 2012

Seuns

 

Dogters

Bester, Sarel
Beukes, Jano
Bezuidenhout, Wiehan
Briel, Chris-Jan
Cane, Cameron
De Klerk, Johan
De Villiers, Ian
De Waal, Michael
Du Preez, Ulrich
Du Plessis, Nicolas
Gresse, Edrich
Grundlingh, Stefan
Joubert, Rasmus
Joubert, Ruan
Joubert, Wayne
Kasselman, Jac
Kruger, Divan
Louw, Wicus
Pienaar, Philip
Uys, CJ
Van Heerden, Francois
Van Noordwyk, Wiehan
Van Achterbergh, Ruan
Van wyk, Tiaan
Zeelie, Emile

 

Bakker, Zandri
Bennemeer, Carina
Cronje, Chanelle
Du Toit, Judith
Du Plessis, Marcelle
Gouws, Leoné
Janse van Rensburg, Carmen
Joubert, Elizma
Kramer,  Bianca
Landman, Corinne
Meissner-Roloff, Lara
Meyer, Carla
Olwagen, Mariska
Oosthuizen, Lisa
Pienaar, Marissa
Pieters, Liza
Schurmann, Jordan
Schoeman, Mone
Smith, Kristen
Steyn, Hanneke
Van der Bijl, Yolanda
Viljoen, Lizanne
Van Biljon, Jessica
Van den Berg, Clarissa
Wagner, Abigail

Hoofleiers 2012

Hoofseun: Sarel Bester
Hoofdogter:
Marissa Pienaar

Onder-hoofseun:
Francois van Heerden
Onder-hoofdogter: 
Elizma Joubert

Onder-hoofseun - Kultuur:
Wiehan van Noordwyk
Onder-hoofseun – Dissipline:
Michael de Waal
Onder-hoofdogter – Akademie:
Carla Meyer
Onder-hoofdogter – Sport:
Lizanne Viljoen
 

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal] [Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

 

[Beheerliggaam] [Blougolfraad] [Klasvert'nw'gers] [Onderwysers] [Ouerkomitees]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009, 2010, 2011, 2012; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later