Klik hier vir Mobiele weergawe - vinnige, verkorte weergawe vir selfone en ander draagbare toestelle met beperkte skermgroottes en/of funksionaliteit.

LSH16breed

 

Blinkbrein

 

 

LSH18breed

 

 

 

Sien ook:
Kaskarkenades 2007
Kaskarkenades 2006
Kaskarkenades 2005
Kaskarkenades 2004
Kaskarkenades 2003
Kaskarkenades 2002
Kaskarkenades 2001

Het u iets op die hart , dit is die plek!  Ons wil graag van u hoor.  Die idee is regtig primêr om te kom met nuwe blink idees, voorstelle aan die skool, steeds op hoër vlak te plaas.  Ons is mos 'n B+ (be positive) skool?

Wees deel van die oplossing en nie die probleem.  Ons wil nie hiermee sê dat u nie kritiek moet uitoefen nie, maar 'n mens kry soms lawwe goed sonder name en sal dit graag wil opvolg waar moontlik.

Vergelyk die woord   BLINKBREIN met woorde soos spoegblog, asblik, snippermandjie, ashoop en dalk rioolplaas en u sal verstaan wat ons bedoel.

Blinkbreingroete

Ons almal

--oOo--

Voorstelle en/of klagtes kan anoniem gemaak word en word deurgestuur aan ‘n e-posbus vir die hoof se aandag. Dit word egter waardeer indien u u naam en kontakbesonderhede ook verskaf sodat daar aan u terugvoer gegee kan word en/of verdere besonderhede verkry kan word. Vir ander kommunikasie met die skool (uitgesluit voorstelle en klagtes), sien Kontakbesonderhede)

L.W.
Hierdie bussie is vir algemene voorstelle en klagtes, nie spesifiek vir die webwerf nie. U is natuurlik welkom om ook voorstelle/klagtes m.b.t. die webwerf hier in te dien.

Laerskool Hennopspark se Voorstelle- en Klagtebussie

Naam:

E-posadres
(maak asseblief seker dat dit korrek ingesleutel word)

Telefoonnommer
(met skakelkode indien nie 012)

Voorstel/Klagte

 

 

Indien die vorm suksesvol gestuur is, sal u na die intreebladsy van die webwerf geneem word. Indien die versending nie suksesvol was nie, sal u op hierdie bladsy bly. Probeer dan weer stuur of gebruik gewone e-pos om u voorstel te stuur.

 

LSH18breed

 

LSH38breed

 

Webwerf ontwikkel en instandgehou deur:
SuproNet

CenturioNet
vir inligting oor Centurion

 

[Portaal]

 

 

 

[Agtergrond/Admin] [Akademies] [Graad R] [Program'e/Datums] [Fasiliteite] [Buite-Kurrikulêr] [Finansies] [Bestuur/Personeel] [Briewe & Afkond.'s] [Fotobeeld] [Blinkbrein] [Gemeenskapdiens] [Spoghoekie] [Oudleerlinge] [Kontakinligting]

 

 

Inhoud: © 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008; Laerskool Hennopspark
Ontwerp, Uitleg, Grafika: © 2008, SuproNet. Alle regte voorbehou.

Hoofborg

Volg later

 

Sommige van die ander borge

Volg later

Volg later

Volg later