Admin & Finansies

Admin & Finansies

Personeel

ADMINISTRASIE NAAM
SEKRETARESSE HOOF Alta Coetzee
SEKRETARESSE GRAAD R Mimmie Olivier
SEKRETARESSE GRAAD 1-7 Adri van Noordwyk
ONVANGS GRAAD R Mimmie Olivier
ONTAVNGS GRAAD 1-7 Angelique Smal
Zelda du Pisani
REGISTRASIE GRAAD R Mimmie Olivier
REGISTRASIE GRAAD 1-7 Adri van Noordwyk
LIAISON Ann Alkema
ADMIN/MEDIA Kim Pretorius
FINANSIES NAAM
HOOF FINANSIËLE BEAMPTE Nonnie Koch
GRAAD R Mimmie Olivier
DEBITEURE Charmaine Schoeman
KREDITEURE Elize de Lange
Magda Opperman
ONDERSTEUNINGSDIENSTE NAAM
REMEDIËRENDE ONDERRIG Elize Mouton
Henrietta Schuld
INLIGTINGSTEGNOLOGIE Stefan Gerber
BERADERS Ina-Marie Heuer
KLEREWINKEL Melanie Geldenhuys
KOSKAS Elri Grobler
KLANK Adriaan Pretorius
FAKTOTUM Neels van der Merwe
Chris du Preez
KAMERAMONITOR André le Roux

Inskrywings

Die Gautengse Departement van Onderwys bepaal jaarliks die datum waarop nuwe inskrywings vir die daaropvolgende jaar gaan open. Hoewel dit gewoonlik die eerste dag na die Aprilvakansie is, bly die datum onderhewig aan die Departement se kennisgewing. Geen persoon mag voor die voorafbepaalde datum inskryf nie.

Graad R

Indien u sou belangstel om u kind in Graad R in te skryf, kan u aan die begin van die jaar van inskrywing ‘n epos stuur aan Mimmie Olivier, die Graad R-sekretaresse. Sy sal u van die nodige inligting voorsien rondom inskrywings en u ook laat weet wanneer die datum bekendgemaak word.

Gebruik asseblief die volgende epos-adres: graadr@www.laerskoolhennopspark.co.za

GRAAD 1-7

Die persoon wat u hier kan kontak is Adri van Noordwyk (adri.vanNoordwyk@www.laerskoolhennopspark.co.za).


InskrywingsvormInskrywingsvorm Graad R-7

Skoolfonds


SkoolfondsbriefSkoolfondsbrief


DebietordervormDebietordervorm

“My School”-Kaart

Ons wil graag versoek dat u sal deelneem aan hierdie manier van fondsinsameling vir ons skool. Laai asseblief die vorm af (deel van die inskrywingsvorm), vul dit in en gee dit saam met u inskrywingsvorm in.


InskrywingsvormInskrywingsvorm Graad R-7

Makro-Kaart

Die manier van fondsinsameling is vir ons van groot waarde. Laai asseblief die vorm af (deel van die inskrywingsvorm), vul dit in en gee dit saam met u inskrywingsvorm in.


InskrywingsvormInskrywingsvorm Graad R-7

Meer oor Laerskool Hennopspark

Beleid